Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

George Weideman, Author of Draaijakkals, Dies at 61

George WeidemanDraaijakkalsAward-winning Afrikaans writer George Weideman died yesterday after a battle with leukaemia. He was 61.

The author of more than fifteen books of poetry, short stories and novels – he was especially well known for his youth novels – Weideman won both the MNet Prize and the ATKV Prize in 2000, for his book Draaijakkals.

A memorial service will be held on Monday at the Dutch Reformed Church in Welgemoed, Cape Town. Here is LitNet’s excellent obituary, complete with bibliography:

Gebore en getoë
George Henry Weideman is op 2 Julie 1947 op Cradock in die Oos-Kaap gebore. George se pa, Floris, was nie net ’n onderwyser nie, maar ook boer, skrynwerker, goëlkunstenaar en dramaturg. Wanneer sy sporadiese boerderypogings misluk het, het hy hom weer tot die onderwys gewend. So het hulle baie rondgetrek en het George, as laatlam van vier kinders, ’n kleurryke kinderlewe gelei. Hy gaan skool op Cradock, Kimberley, Clocolan en Springbok (waar hy aan die Hoërskool Namakwaland matrikuleer).

In sy standerd 6-jaar in 1960 verskyn George se eerste skryfpogings in die eerste jaarblad van die Hoërskool Adamantia in Kimberley, en weet hy reeds op daardie vroeë ouderdom dat hy eendag gaan skryf. Letters, woorde en vreemde tale het hom van jongs af gefassineer. As negejarige wou hy al tale soos Magjaars en Yslands leer. Toe George in standerd 7 was, verhuis hulle na Clocolan en skryf hy verse oor sy hartland – die Karoo, Noord-Kaap en Noordwes-Kaap. As kind, vandat hy dertien jaar oud was, het George ’n uitlaatklep vir sy kreatiwiteit gekry deur met skoolkoerante te begin – menigmaal op eie inisiatief en as redakteur, drukker en grootste bydraer.

Photo courtesy LitNet

 

Please register or log in to comment