Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

RIP Audrey Blignaut

'n Blywende Vreugde, Briewe van Audrey Blignaultaudrey-blignaut.jpgAlert! Reknowned Afrikaans writer Audrey Blignaut (pictured centre) has died, aged 92 (or 97 – sources conflict), in Cape Town.

Reports IOL News, “Born to an English mother and an Afrikaans father on July 6, 1916 Blignault read Afrikaans literature at the University of Stellenbosch. Blignault started her career as a journalist.

“She was well known as a radio host and had been the editor of Die Huisvrou.

“She received the Eugene Marais prize, the WA Hofmeyer prize and the Italian Adelaide Ristori prize for her contribution to literary culture among numerous other awards.”

The latest book related to Blignaut’s life and work is ‘n Blywende Vreugde: Briewe van Audrey Blignault, compiled by Lynne Fourie and Marina Brink and edited by Petrovna Metelerkamp. It received a write-up in Die Burger just last month:

Audrey Blignault se skryfloopbaan het begin by die joernalistiek. Vanaf 1950 het sy die rubriek “Uit die Dagboek van ’n Vrou” in ’n nuwe vrouetydskrif, Sarie Marais (nou Sarie), behartig en dit vir ruim 20 jaar volgehou.

Die gewildheid van die rubriek en die publikasie van ’n keur daaruit onder die titel In Klein Maat in 1955 moes ongetwyfeld by Blignault die besef tuisgebring het dat haar natuurlike medium waardeur sy haar aanvoeling en passie vir die woord tot uitdrukking kon bring die essay was.

Die vader van die essay, Michiel de Montaigne (1533-1592), wat vir Blignaut ’n voorbeeld was en vir wie sy graag en dikwels aanhaal, het sy essays gedefinieer as “pogings tot selfopenbaring”. Uit Montaigne se inleiding tot sy eerste essays haal Daniel J. Boorstin ’n uitspraak aan waaruit blyk dat Montaigne hom in sy essays aan die lesers wou voorstel as die mens wat hy werklik was: “This, reader, is an honest book . . . I want to appear in my simple, natural, and everyday dress, without strain or artifice . . . ” (The Creators)

Hoe nou verwant die essay aan die brief is, blyk uit die feit dat Montaigne uitdrukking moes gee aan sy behoefte aan selfekspressie en aan die gesprek met ’n geesgenoot ná die dood van sy boesemvriend Étienne de la Boétie. Indien ’n briefwisseling met die vriend moontlik sou gewees het, sou die essays nooit geskryf gewees het nie, het hy verklaar.

So far, BOOK SA hasn’t been able to track down an Afrikaans obituary. Any who finds one, please post the link as a comment below.

Boek besonderhede

  • ‘n Blywende Vreugde: Briewe van Audrey Blignault deur Lynne Fourie en Marina Brink (samestellers) en Petrovna Metelerkamp (redakteur)
    EAN: 9780620405768
    Find this book with BOOK Finder!

Photo courtesy the University of Stellenbosch

 

Please register or log in to comment