Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Martie Retief Meiring Resenseer Van Zuma tot Zille en ander politieke kaperjolle deur Fred Mouton

Van Zuma tot Zille en ander politieke kaperjolleUitspraak: wortel

Die karikaturis se gereedskap is, benewens sy pen, hoofsaaklik satire, dubbelsinnigheid, parodie en, veral, spot. Natuurlik help suggestiewe prentjies ook baie.

Die kuns van die karikatuur is om die enkele treffende kenmerk van ’n persoon bespotlik oor te beklemtoon. Vergelyk prins Charles se groot ore wat die res van sy gesig verklein, Jacob Zuma se bult op sy agterkop, Mugabe se dun snorretjie en groot bril.

Deur die groot aanhang wat publikasies soos die New Yorker, Private Eye (met die beroemde Gerald Scarfe as skitterende karikaturis) en veral die oorlogs karikaturiste verwerf het, het dit selfs ’n kwessie geword: Kan, durf, ’n publikasie dit waag om sonder spotprente te probeer oorleef? Waarskynlik nie.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment