Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Rachelle Greeff en Danie Marais groet Rapport lesers

Alles behalwe die geheim van my whiskiesAs almal ver isDanie MaraisRachelle Greeff en Louis EsterhuizenSkrywers Rachelle Greeff (Alles behalwe die geheim van my whiskies) en Danie Marais (As almal ver is) het lesers van Rapport Boeke verlede week gegroet met hul laaste artikel. Anastacia de Vries sal voortaan by die paar oorneem.

Dis my en Danie Marais se finale Rapport Boeke en asof om die waarde van hierdie bylae te herbevestig kom Danie, bekroon as digter en gerespekteer as boekejoernalis, met een van die belangrikste plaaslike artikels nog oor poësie en ras sedert 1994.

By Danie het ek baie geleer. Die sagte antwoord keer die grimmigheid so effens af, dit was een. Maar sy vernaamste les hou hy vir laaste.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment