Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Pieter Haasbroek resenseer Etosha deur Piet van Rooyen

EtoshaUitspraak: wortel

In Piet van Rooyen se nuwe roman, Etosha, word hierdie bekende wildtuin in Namibië die brandpunt van botsings wat uit die transformasie van natuur bewaring voortspruit.

Daar het nog elemente van die ou bedeling oorgebly: enkele wit ­beamptes, veldwagters en navorsers, en selfs ’n groep swart soldate uit die gevreesde Koevoetmagte en 32-bataljon, wat deur die parkhoof ­gewerf is om wilddiefstal te bekamp. Hulle teenwoordigheid in die park word kwalik deur die nuwe regering geduld, ’n regering wat hul optrede met agterdog bejeën, die bestuur in die naam van reg stellende aksie ondermyn en – soos in baie Afrika-lande ná oehoeroe – graag die wild wil oes.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment