Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Daniella du Plooy resenseer Donatello en Volksie deur Marion Erskine

Donatello en VolksieUitspraak: wortel

Chick-lit is ’n taamlik nuwe genre in Afrikaans.

Dat Donatello en Volksie boonop deur ’n man geskryf is, maak daarvan selfs meer van ’n nuutjie.

Die boek is ’n moderne liefdesverhaal, in so ’n mate dat dit dalk vir ouer lesers – of diegene wat nie vertroud is met internet- en e-pos-geselsies, afkortings en jargon nie – onverstaanbaar kan wees.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment