Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Elsa Joubert wen die UJ prys vir letterkunde

Elsa JoubertKarin Brynard

ReisigerPlaasmoordElsa Joubert wen vanjaar se UJ (Universiteit van Johannesburg) se prys vir letterkunde vir haar outobiografie; Reisiger. Joubert het ook die afgelope naweek die Recht Malan Prys tydens die Via Afrika Toekennings gewen vir die boek. Karin Brynard het die debuutprys vir skeppende skrywerk losgeskryf met Plaasmoord. Die boek is ook die wenner van vanjaar se M-Net Film toekenning.

Die Universiteit van Johannesburg (UJ) se prys vir letterkunde is vanjaar die eerste keer aan ’n outobiografie toegeken. Die skrywer Elsa Joubert het dié prys van R60 000 vir Reisiger gekry.

Karin Brynard het die debuutprys van R20000 vir skeppende skryfwerk in Afrikaans vir haar roman Plaasmoord gekry. Werke wat gedurende 2009 geskryf is, kom in aanmerking vir dié pryse, wat vanjaar vir die 10de jaar toegeken is.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment