Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Naòmi Morgan resenseer Encounters With André Brink

Encounters With André BrinkUitspraak: wortel

HIERDIE boek is ’n besonderse weergawe van ’n ‘Liber Amicorum’, reeds wat die buiteblad (deur Michelle Staples) betref (sien Kerneels Breytenbach se interessante kommentaar op die Brink’nbuitebladontwerpe, ’n ‘design event’ uit eie reg, op bl. 94): ’n Los blad wat die kleur en tekstuur van leer namaak, en waarop ’n Don Quichotte-figuur agterstevoor sit, bevat net die titel in krulskrif.

Die titelblad-inligting verskyn agter in wat die illusie skep dat die huldeblyke (van familie, kinders, vriende, universiteitskollegas, oudstudente, plaaslike en internasionale uitgewers en skrywers) ’n besoekersboek is.

Boekbesonderhede

Scribd.com boekuittreksel:

Encounters With André Brink

 

Please register or log in to comment