Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Marga Ley ontmoet @Jeffrey_Archer en meen hy's 'n "aangenaam-arrogante heer": http://t.co/OOAPEPko

Bernard Odendaal resenseer Oewerbestaan deur Melt Myburgh

OewerbestaanUitspraak: wortel

Dis al amper ‘n dekade sedert ek van Melt Myburgh as digter te wete gekom het, naamlik deur ‘n bydrae van agt gedigte tot Nuwe stemme 2 (2001).

Intussen het dié oud-onderwyser (aan ‘n Engelse privaatskool in Grahamstad) bekendheid verwerf as redakteur van LitNet, ook via sy verslaglewering oor literêre gebeure in veral die Wes-Kaap op die einste webwerf. Onlangs is verneem dat hy by die Woordfees-span op Stellenbosch aangesluit het as mede-organiseerder van dié jaarlikse fees, asook van die jaarlikse Versindaba (tot verlede jaar georganiseer deur Louis Esterhuizen en Marlise Joubert).

Poësieliefhebbers se nuuskierigheid oor sy digterskap word nou bevredig met die verskyning van oewerbestaan, sy solodebuut.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment