Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Fanie Olivier Resenseer Judasoog: ‘n keur uit die gedigte van Johann de Lange deur Johann de Lange

Judasoog: 'n keur uit die gedigte van Johann de LangeUitspraak: wortel

Judasoog is die derde in die nuwe reeks van keurversamelings uit die Afrikaanse poësie, en is voor­afgegaan deur een van Antjie Krog en verlede jaar een van Lina Spies.

Dit is ’n belangrike onder­neming van Human & Rousseau, omdat hulle daardeur verseker dat ­gedigte uit vroeëre bundels ’n ­blywender bestaan kry. Herdrukke is gewoon nie moontlik nie.

In Johann de Lange se Judasoog is 182 gedigte, wat 11 nuwes ­insluit.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment