Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

HP van Coller resenseer Afstande deur Dan Sleigh

AfstandeUitspraak: wortel

DAN SLEIGH se roman Eilande (2004) is een van ’n handjievol werklik groot Afrikaanse romans. Reeds uit dié roman is dit duidelik dat geskiedenis in die breedste sin van die woord sentraal in Sleigh se werk staan.

Nie net word die vreemde kronkelinge van die geskiedenis self beskryf nie, maar allengs kom ook die wedersydse verband tussen individuele en kollektiewe geskiedenis; die individu en die tyd én historiese representasie self onder die loep.

Op die spoor van L.P. Hartley praat Karel Schoeman – self historikus én skrywer van indrukwekkende historiese romans – van die verlede as “’n ander land”.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment