Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

.@ANFASAmain just announced that applications for their grant scheme for authors, are now open: http://t.co/05jvqmHPLv

Leon Rousseau resenseer ‘n klompie kinderboeke wat wortels waardig is

Nils Holgersson se wonderbaarlike reisMoeminMoemin se verjaardagMoemin se somer en son prenteboekNet SisiEendag op 'n reendagWag so 'n bietjie

Uitspraak: Nils Holgersson se wonderbaarlike reis, Moemin se verjaardag, Moemin se somer en son prenteboek, Moemin lig-die-flappie wegkruipertjie, Net Sisi, Eendag op ‘n reëndag en Wag so ‘n bietjie kry almal wortels!

’n Magdom pragtige boeke vir babas, peuters, kleuters, kinders en tieners verskyn deesdae in Afrikaans.

Na my mening is die belangrikste kinderboek van die laaste tyd Nils Holgersson se wonderbaarlike reis deur die Nobel-pryswenner Selma Lagerlöf. Protea Boekhuis gee dit uit.

Om ’n volkleurkinderboek van meer as 400 bladsye in Afrikaans uit te gee, is ’n geloofsdaad, selfs al het die koste seker ’n bietjie gedaal omdat geen tantième betaalbaar is nie. (Lagerlöf is al 70 jaar dood en haar werk is dus in die open­bare domein.)

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment