Kerneels Breytenbach resenseer Carte Blanche deur Jeffery Deaver
“Gene,” sê die netjies geklede man. “Gene Theron.” Nee, dis nie Charlize se broer nie. Dis James Bond wat vir hom ’n plaaslike skuilnaam kry wanneer hy in Kaapstad sy draai maak.
“Gene Theron” is ’n Durbaniet en soos baie Durbaniete met ’n Afrikaanse van kan hy nie eintlik Afrikaans praat nie. Wat James Bond pas. Hy laat knal ’n “dankie” en almal glo sommer hy’s ou Gene Tron van Durbs.
Boekbesonderhede
- Carte Blanche deur Jeffery Deaver
EAN: 9781444716474
Find this book with BOOK Finder!
Please register or log in to comment