Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Twee wortels vir Die verste uur deur Steve Hofmeyr

Die verste uurUitspraak: twee wortels

 
 
 

Annemarie van Niekerk skryf:

Toe Steve Hofmeyr se debuutnovelle, Vier briewe vir Jan Ellis, verlede jaar verskyn het, was daar aanvanklik groot skeptisisme. Hoe moet dié sanger-akteur, wat al vir soveel omstrede publisiteit gesorg het, in sy nuwe baadjie as ernstige skrywer getakseer word?

Maar toe die resensies begin verskyn het, was daar geen te kort aan waardering nie. En ja, Vier briewe is selfs al aan die Universiteit van Leiden in Nederland onderrig.

Brendan Croft skryf:

Steve Hofmeyr, die man van vele talente, het nou ook ontpop as romanskrywer. Die verste uur is sy eerste roman ná ’n novelle, Vier briewe aan Jan Ellis, verlede jaar en bevat ’n hele paar verrassings.

In die eerste plek, wie sou kon dink dat Jean-Philippe Rameau (1683-1764), die Franse Barok-komponis, sou dien as inspirasie vir Steve Hofmeyr? En tog is dit so: Inderwaarheid is die hele roman ’n fantasie op ’n tema van Rameau.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment