Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Derick van der Walt resenseer As jy ‘n ster sien verskiet deur Maya Fowler

As jy 'n ster sien verskietUitspraak: wortel

’n Nuwe jeugboek is altyd goeie nuus, sê die uitgewers, want jeugboeke en jeugboekskrywers is skaars in Suid-Afrika. Heeltemal te dun gesaai.

As jy ’n ster sien verskiet van Maya Fowler (met ’n baie mooi omslag deur Michelle Staples) is boonop welkom omdat dit ernstige kwessies onder die soeklig plaas. Vigs, misdaad, ’n ma met ’n drank- en dwelmprobleem, en ’n motorongeluk waarin die hoofkarakter betrokke is en wat tot lewensverlies lei, is van die sake wat aan bod kom. En daar word nie doekies omgedraai om die werklikhede hiervan vir die leser voor te hou nie.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment