Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Wenners van ATKV-Kinderboektoekennings 2011 bekendgemaak

Karla KrullebolHoekom praat grootmense so snaaks?HarleyknAgent Snoet en die Groen GenugtigNovaLiefde is ...

Karla Krullebol, Hoekom praat grootmense so snaaks, Harlekyn, Agent Snoet en die Groen Genugtig, Liefde is… en Nova is vanjaar die ATKV se Kinderboektoekenning-wenners.

Dié wenboeke word deur kinders self aangewys. Hulle kry ‘n lys boeke om te lees en moet dan hul gunstelinge kies.

Die ATKV het pas die name van die skrywers en illustreerders bekendgemaak wat elk ‘n ATKV-Woordveertjies sal ontvang vir hul uitstaande kinderboeke. Die finalistes vir Woordveertjies in ander genres, insluitende prosa, drama, liefdesromans, poësie, romanses, spanningslektuur en die Woordwystoekenning sal ook binnekort bekendgemaak word. Hou Books LIVE dop vir besonderhede.

Hier volg die lys van Kinderboektoekenning-wenners:

Voorleeskategorie: 3 – 6 jaar

  • Skrywer: Theresa van Baalen (LAPA Uitgewers) – Karla Krullebol
  • Illustreerder: Chris Venter (LAPA Uitgewers) – Karla Krullebol

Selfleeskategorie: Graad 1 – 3

Selfleeskategorie: Graad 4 – 5

Selfleeskategorie: Graad 6 – 7

  • Skrywer: Fanie Viljoen (LAPA Uitgewers) – Nova

Selfleeskategorie: Graad 8 – 10

  • Skrywer: Nerine Ahlers & Alet Steenkamp (LAPA Uitgewers) – Liefde is …

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment