Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

@flavorpill unveils list of 10 YA books that "scarred us for life": http://t.co/tclZVKlQ

Finaliste vir ATKV-Woordveertjies 2011 word aangewys

PadmakerAbel se ontwakingEtoshaVier seisoene kindSomersneeuPérsomiToevallige tekensWat Die Water OnthouLigloopAnderkant die volmaanMargot en die meermanLied in jou hartSpoorVuurvreterMy HAT Storiewoordeboek

Die finaliste vir die ATKV-Woordveertjies 2011 in die genres prosa, liefdesromans, poësie, romanses, spanningslektuur en drama is pas bekendgemaak, kort nadat die wenners van die ATKV-kinderboektoekennings ook aangewys is. Op Vrydag, 9 September, sal die wenners van die Woordveertjies en die gesogte Woordwystoekenning tydens ‘n glansgeleentheid by Nooitgedacht, net buite Stellenbosch, hul toekennings ontvang. Hier volg die lys van Woordveertjie-finaliste:

ATKV-Prosaprys

  • Padmaker – Christine Barkhuizen le Roux (Human & Rousseau)
  • Abel se ontwaking – Chris Karsten (Human & Rousseau)
  • Etosha – Piet van Rooyen (Human & Rousseau)

Prys vir Liefdesroman

Prys vir Poësie

Prys vir Romanses

Prys vir Spanningslektuur

  • Abel se ontwaking – Chris Karsten (Human & Rousseau)
  • Spoor – Deon Meyer (Human & Rousseau)
  • Vuurvreter – Leon van Nierop (LAPA Uitgewers)

Prys vir Dramateks

  • Babbel – Nicola Hanekom
  • Lot – Nicola Hanekom
  • Swerfgoed – Bauke Snyman

Woordwystoekenning

Boekbesonderhede


Scribd.com book preview:

Spoor

 

Please register or log in to comment