Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Johannes de Villiers resenseer Light Across Time deur Tom Learmont

Light Across TimeUitspraak: wortel

Van die opwindendste ontwikkelings tans in Suid-Afrikaanse letterkunde gebeur in Engelstalige wetenskapfiksie.

Lauren Beukes het vroeër vanjaar die Britse Arthur C. Clarke-prys gewen en S.L. Grey (oftewel Sarah Lotz) sit met ’n kontrak van ’n Britse uitgewer vir drie gruwelfantasieë.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment