Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

The winner of the 2014 @City_Press Tafelburg Nonfiction Award is Vashthi Nepaul! #openbook2014 @OpenBookFest fb.me/3fYW6ZeJ3

‘n Wortel en ‘n stokkie vir Abel se lot deur Chris Karsten

Abel se lot

Uitspraak: wortel van Cilliers van der Berg

Ons kan met reg uitsien na die finale konfrontasie in dié makabere trilogie, skryf Cilliers van der Berg oor Chris Karsten se boek Abel se lot.

By die verskyning van Abel se ontwaking in 2010 stel die oudjoernalis Chris Karsten ons bekend aan Abel Lotz, ’n moordenaar wie se “ontwaking” op grusame manier teen die einde van daardie verhaal voltrek word.

Uitspraak: stokkie van Pieter Hugo

Abel se lot deur Chris Karsten is die tweede boek in ’n trilogie wat handel oor die reeksmoordenaar Abel Lotz en adjudant Ella Neser se jagtog op hom.

Die verhaal wat begin het in Abel se ontwaking word dus hiermee voortgesit.

Book Details