Pieter Haasbroek resenseer Jannie Mouton: En toe fire hulle my deur Carie Maas
Jannie Mouton vertel sy lewensverhaal aan sy lesers asof hulle sy vriende of kollegas is. Dis ’n unieke ervaring; in die sakewêreld waag bestuurders dit selde agter hul persoonlike skanse uit. Daar is goeie redes daarvoor.
Tussen sterk persoonlikhede kom botsings rondom sakeplanne en die uitvoering daarvan. In ’n mededingende omgewing is dit dikwels die sterkste wat oorleef, maar die stryd is nie altyd skoon nie.
Boekbesonderhede
- Jannie Mouton: En toe fire hulle my deur Carie Maas
EAN: 9780624049319
Find this book with BOOK Finder!




Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment