Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

@flavorpill unveils list of 10 YA books that "scarred us for life": http://t.co/tclZVKlQ

Cilliers van den Berg resenseer Alfabet van die voëls deur SJ Naude

Alfabet van die voelsUitspraak: wortel

Met ’n onlangs bekroonde publikasie soos Maal deur Nicole Jaekel Strauss nog vars in die geheue, is Alfabet van die voëls deur S.J. (Fanie) Naudé nóg ’n debuutbundel wat enige ernstige leser opgewonde maak oor die toekoms van die kortverhaal in Afrikaans.

In ’n versameling van sewe kortverhale beskryf Naudé die lewens van sy karakters en probeer hy om van die tydlose en universele probleme van menswees waarmee hulle gekonfronteer word onder woorde te bring.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment