Louise Viljoen resenseer Alfabet van die voëls deur SJ Naude
Die roman is ongetwyfeld tans die rockster onder literêre genres.
Dit is die produktiefste genre, het die meeste lesers, kwalifiseer vir die grootste pryse en trek oor die algemeen die meeste aandag.
Hierteenoor kry kortverhaalbundels minder aandag. Dit beteken nie dat die roman intrinsiek ’n interessanter of belangriker vorm as die kortverhaal is nie. Ook nie as die poësie of die drama nie.
Boekbesonderhede
- Alfabet van die voëls deur SJ Naude
EAN: 9781415201459
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel






