Ronel Scheffer resenseer Alfabet van die voëls deur SJ Naude
Die mooi titel van dié bundel kortverhale prikkel en skep verwagtinge, maar ’n mens is nie regtig voorbereid op hoe goed jou verwagtinge vervul gaan word nie.
Soos jy in die eerste storie begin lees van Mrs Edith Nyathi, afgetrede matrone en gastehuiseienaar van Vloedspruit, word dit gou duidelik hier is iets vernuwends en opwindends aan die gang.
Boekbesonderhede
- Alfabet van die voëls deur SJ Naude
EAN: 9781415201459
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment