Eben Venter resenseer Alfabet van die voëls deur SJ Naudé
Na 1994 moes ‘n mens jou betreklik vinnig reoriënteer in Suid-Afrika. As ek dit só mag stel sonder om verkeerd verstaan te word: Klaas het baas geword. Name van korporasies en instellings soos Volkskas en RAU is verander om vernuwing en inklusiwiteit te weerspieël. As jy nog wou murmureer oor diens by Telkom: “ja, maar in die ou dae dit en dat”, is jy oor die kole gehaal oor daardie arrogante houding. En boonop in ‘n aksent wat jy nie “in die ou dae” by Telkom-werknemers gehoor het nie.
Tensy jy reeds as Afrikaner-in-diaspora oorsee gewoon het. (En ek bedoel “Afrikaner” in die wydste sin van die woord.) Dan het jy net van ver af kiekies gekyk: Mandela wat Francois Pienaar omarm; of miskien gehoor dat Tafelberg-Uitgewers ‘n bundel van ‘n swart digter in Afrikaans uitgegee het.
Boekbesonderhede
- Alfabet van die voëls deur SJ Naudé
EAN: 9781415201459
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment