Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Wicus Pretorius resenseer Nicky & Lou: 46 Stories deur Nataniel

Nicky and Lou: 46 StoriesUitspraak: wortel

As ’n mens in die Kaap bly, voel jy maar altyd so effe afgeskeep as jy ’n Nataniël-aanhanger is. Die sanger en storieverteller toer nie met sy groot vertonings nie en ander optredes hier in die suide is maar dun gesaai.

Hoe lekker is dit dan nie om ’n bundel raak te loop met sketse uit van sy onlangsste verhoogproduksies nie. Dis nie ’n teater-ervaring nie, maar as Nataniël se droë kwinkslae en deerniswekkende vertellings jou nog altyd aan die hart gegryp het, sal jy hierdie boek verslind.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment