Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Podcast: Jenny Crwys-Williams Discusses the 2012 Sunday Times Alan Paton Award Shortlist http://t.co/BvROB5ym

Herman Lategan resenseer Bitter heuning deur Hermione Suttner

Bitter heuningUitspraak: wortel

Soms lees jy ’n boek wat jou so ontsettend hard slaan dat jy steier. Maar jy staan op en lees verder, want jy weet die leeservaring gaan jou lewe oneindig verdiep.

Dis is ’n aangrypende ware verhaal dié, vol eina en verborge hunkering, maar met arms vol liefde en deernis bygelieg.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment