Mia van Tonder resenseer Betower deur Fanie Viljoen
Die storie word uit Nadia se oogpunt vertel. Nadia wat seergekry het en nou haar afskuwelike geheim moet saamdra. Nadia wat deur haar ma weggestuur is uit Johannesburg om by haar ouma in Magoebaskloof te gaan woon. Nadia wat sommer op haar eerste skooldag ‘n vreemde ou met die naam Poenk ontmoet.
Poenk leer haar van die lewe en hy leer haar om die mooi in alles om haar raak te sien. En al bestaan jou lewe net uit doringbosse, dan soek jy selfs die mooi in hulle. Maar Poenk dra ook ‘n geheim diep binne sy siel rond wat net wag om te ontsnap…
Boekbesonderhede
- Betower deur Fanie Viljoen
EAN: 9780799354881
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!




Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment