Alexander Strachan resenseer Grensoorlogstories saamgestel deur Jeanette Ferreira
Grensoorlogstories bestaan uit 31 verskillende verhale oor en rondom die Grens deur sowel gevestigde as ongevestigde skrywers.
Daar is ook ’n kort voorwoord deur die skrywer, waarin sy daarop wys dat hoewel daar sedert die Grensoorlog enkele kragtige fiksietekste was, dit die nie-fiksietekste is wat die botoon gevoer het. Met dié bundel wil sy dan met fiksie ’n bydrae tot die Grensliteratuur maak.
Boekbesonderhede
- Grensoorlogstories deur Jeanette Ferreira
EAN: 9781920188382
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment