Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Who's your favourite fantasy book heroine? @SciFiNow lists its top 10: http://t.co/6o0dFhL3hm

Cas van Rensburg resenseer Die staat teen Anna Bruwer deur Anchien Troskie

Die staat teen Anna BruwerUitspraak: wortel

Op die laaste bladsy van Anchien Troskie (Elbie Lötter) se uiters suksesvolle Dis ek, Anna trek Anna in die huis van haar stiefpa wat haar jare lank verkrag het woes los met haar pistool en dan, as sy klaar geskiet is, is daar dié kort paragraaf van drie woorde: “Ek is Anna.”

Met hierdie woorde eis sy haar identiteit as vrou op nadat sy 30 jaar as slaaf van eers haar verkragter en toe haar gedagtes geleef het.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment