Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Ronel Scheffer resenseer Apartheid: An Illustrated History deur Michael Morris

Apartheid: An Illustrated HistoryUitspraak: wortel

Wat ’n goeie idee om ’n bondige geskiedenis van apartheid saam te stel! En dit so ’n aantreklike, geïllustreerde boek te maak wat mense kan aanmoedig om hulle maar ’n bietjie op dié terrein te waag.

Dit moes heelwat moed van die joernalis Michael Morris geverg het om dié netelige taak aan te pak, want die blote sê van die woord kan ’n mens ’n klomp probleme op die hals haal.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment