Hannes Wiese resenseer Smithers’ Mammals of Southern Africa: A Field Guide
Hierdie veldgids vir Suider-Afrikaanse soogdiere is uiters nuttig en gebruikersvriendelik. Wat jy hieruit kry, hang alles af van wat jy daarvan vra, aangesien dit geskik is vir nuuskierige agies én ernstige wildwaarnemers.
Vir die amateur is daar uiters goeie sketse van die diere (waarvoor die vorige Smithers-uitgawes bekend geword het), asook goeie beskrywings van gewoontes waaraan jy hulle kan uitken.
Boekbesonderhede
- Smithers’ Mammals of Southern Africa: A Field Guide deur Reay Smithers, saamgestel deur Peter Apps
EAN: 9781770079137
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!




Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment