Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Who's your favourite fantasy book heroine? @SciFiNow lists its top 10: http://t.co/6o0dFhL3hm

Lona Gericke resenseer Ek was hier deur Nanette van Rooyen

Ek was hierUitspraak: wortel

Hierdie opwindende jeugroman is verlede jaar bekroon met die eerste prys in LAPA se jeugromanwedstryd.

En van die inleidingsparagraaf af, waarin Frankie ’n pikswart rot op haar vensterbank sien sit – uit swart karton gesny en met gloeiende rooi oë – word die leser emosioneel en intellektueel betrek.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment