Marlies Taljard resenseer Amper elders deur Louis Esterhuizen
Louis Esterhuizen se bundel Amper elders het die geaardheid van ‘n simfonie waarin alle registers van die poësie met oorgawe bespeel word.
Op narratiewe vlak is Amper elders die verslag van ‘n reis deur Europa met sterk sensoriese merkers. Op outobiografiese vlak is dit ‘n verkenningstog van die onbekende land van die psige, ‘n herbesinning vanuit ‘n gebied anderkant die grens van die alledaagse oor verhoudings – spesifiek die verhouding met die geliefde.
Boekbesonderhede
- Amper elders deur Louis Esterhuizen
EAN: 9781869196905
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment