Hannelie Booyens resenseer Die arkvaarders deur Anne Provoost
As jy Die arkvaarders lees as ’n Christen wat elke woord in die Bybel letterlik vertolk, sal die Vlaamse skrywer Anne Provoost se boek jou ontstel.
Maar as jy waardering het vir ’n skrywer wat ’n oeroue storie kan omskep en lewe en kleur gee aan die karakters sodat jy nuwe begrip kry vir die drama en tyd waarin dit afspeel, sal Die arkvaarders boeiende leesstof wees.
Boekbesonderhede
- Die arkvaarders deur Anne Provoost
EAN: 9781869194611
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!




Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment