SARIE resenseer vyf boeke wat jou algemene kennis kan uitbrei
Uitspraak: wortels!
Afrika is ‘n fassinerende vasteland. In die boek bespreek Rob Marsh 166 van die vreemde gebeure, unieke mense en verbasende kulture wat Afrika uniek maak. Die boek neem jou op ‘n ontdekkingstog deur die kontinent. Verlore stede word ontdek en jy maak kennis met talle van die legendes en mites van Afrika. Wie is die reënkoningin? Bestaan die tokkelossie regtig? Het jy geweet dat Afrika sy eie Stonehenge het? Talle van die 78 wêreld-erfenisgebiede word besoek. Afrika is bekend vir sy unieke fauna en flora en heelwat voorbeelde word bespreek.
Boekbesonderhede
- Afrika: Feit, Fiksie of Fabel deur Rob Marsh
EAN: 9780799346039
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse rugby deur Wim van der Berg
Boek se tuisblad
EAN: 9780143528814
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- A Bosman Companion: From Abjaterskop to Zwingli deur Tim Sandham, Craig Mackenzie
Boek se tuisblad
EAN: 9780798152532
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- South African Odyssey: The Autobiography of Bertha Goudvis saamgestel deur Marcia Leveson
EAN: 9781770101029
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Captured in Time: Five Centuries of South African Writing saamgestel deur John Clare
Boek se tuisblad
EAN: 9781868423781
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!

















Please register or log in to comment