Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Rapport resenseer Assegais, Drums & Dragoons deur Willem Steenkamp

Assegais, Drums & Dragoons: A Military and Social History of the CapeUitspraak: wortel

’n Stuk Suid-Afrikaanse militêre geskiedenis wat nog selde indien ooit werklik belig is, kom in Assegais, Drums and Dragoons: A Military and Social History of the Cape deeglik aan die bod.

Dit vertel onder meer van ’n Kaapse groep soldate – wit, bruin en Maleis – wat tydens die Slag van Blaauwberg in 1806 sterk weerstand teen die Britte gebied het. Wat hierdie beweging gemotiveer het, was vir Willem Steenkamp die vraag wat hom ’n spoor laat vat het, tot sowat 150 jaar voor die koms van Jan van Riebeeck aan die Kaap. Sy boek bevat dan ook die eerste opgetekende veldslag aan die Kaap in 1510 en eindig met die Slag van Blaauwberg (1806).

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment