Rene Lotter en Charles Smith resenseer Poppekas deur Deborah Steinmair
Wiesa werk in die nagkantoor van ’n dagblad. Op ’n afspraak met ’n kollega om die inploffing van die Kaapse koeltorings te gaan afneem, sak hy inmekaar.
Mans met grys pakke verskyn uit die niet en sleep hom weg. Hy verdwyn.
Wiesa begin ’n eenvrou-speurtog wat lei na ’n komplot reg uit ’n James Bond-fliek.
So, die grootste mediamaatskappy in die land se toringgebou in Kaapstad is geinfiltreer deur androiedes (menslike robotte). Wat is dan nuus hierin, vra jy?
Hier’s die nuus, boeta: ‘n Paar van die grysskoene op die hoogste vloere van die toring pen vroulike robotte op die direksietafel vas en verkrag hulle.
Boekbesonderhede
- Poppekas deur Deborah Steinmair
EAN: 9780799355208
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!














Please register or log in to comment