Sam Mathe resenseer The Dancing and the Death on Lemon Street deur Denis Hirson
Elke land het sy bepalende oomblikke – daardie waterskeidingsgebeure wat op die oog af oor geslagte heen die kollektiewe psige van ’n gemeenskap vorm.
In die geval van Suid-Afrika se politieke geskiedenis was 1960 die jaar van die Sharpeville-menseslagting en die sluipmoordpoging op die eerste minister, dr. Hendrik Verwoerd.
Boekbesonderhede
- The Dancing and the Death on Lemon Street deur Denis Hirson
EAN: 9781770098763
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment