Laetitia Pople resenseer Moemin en die komeet deur Tove Jansson, vertaal deur Philip de Vos
In my huis, wanneer slaaptydstories gekies word, begin my kinders soos koeie moe: “MOOOO-min, asseblief, Mamma! MOOO-min!”
Die Moemin-familie is van Finse herkoms en geskep deur Tove Jansson (1914-2001).
Boekbesonderhede
- Moemin en die komeet deur Tove Jansson, vertaal deur Philip de Vos
EAN: 9780798156981
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!




Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment