Cas van Rensburg resenseer Dryfhout en opdrifsels deur Merie Scheepers
Die titel Dryfhout en opdrifsels wek dadelik vermoedens van “pienk literatuur”, iets in die genre van ’n Patience Strong of ander saligsprekende skryfsels. Terselfdertyd ontlok die skryfster se naam, Mêrie (Afrikaans vir “Mary”) Scheepers, allerlei stuitige gedagtes. Mêrie (eintlik Annamarie Mouton van Lill) rym nogal met onder meer flerrie en herinner aan “merry” en “merriment”.
En jou wrintie, tussen dié twee uiterstes glip daar ’n boek uit wat tegelykertyd leersaam is én vermaak, as dit die regte woorde is vir dié leeservaring.
Boekbesonderhede
- Dryfhout en opdrifsels deur Merie Scheepers
EAN: 9780987002204
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment