Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

At #flf13 we've just created a new law firm: Stoepkakker, Ploet & Soutpiel - Prokeurers & Conveyancers

Mia van der Merwe resenseer Permanente ink deur Carina Diedericks-Hugo

Permanente inkUitspraak: wortel

Het jou ma al vir jou gesê jy moet nou onmiddellik die boek neersit om te gaan slaap, dan sit jy dit net neer tot sy uit die kamer is en skakel vinnig weer die lig aan om verder te lees? Presies. Permanente Ink trek jou soos ’n magneet!

Hier’s bloed, moordenaars, moord, liefde en die Romeo-en-Juliet-moordenaar is besig. Hy/sy dink dit is die beste manier om iemand te keer om seer te kry as gevolg van die liefde.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment