Amanda de Lange resenseer Die skrywer deur Esta Steyn en Skoenlapper deur Irma Venter



Uitspraak: ‘n Wortel met kritiek vir Die Skrywer, maar ‘n baie positiewe wortel vir Skoenlapper
Kyk, wanneer die flapteks van ’n boek dit onomwonde stel dat “net iemand met baie lewenservaring” dié storie kon skep, verwag ’n mens – altans, ek het – iets met diepte.
En hoewel ’n mens nooit so vermetel sou wees om Esta Steyn se lewenservaring te betwyfel nie, weerspieël die verhaal van Die skrywer nie die diepte en lewenservaring wat op die flapteks belowe is nie.
Boekbesonderhede
- Die skrywer deur Esta Steyn
EAN: 9780624054412
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Skoenlapper deur Irma Venter
Boek se tuisblad
EAN: 9780798156738
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!











Please register or log in to comment