Jeanette Ferreira resenseer Boerekryger: ‘n Seun se hoogste offer deur Albert Blake
Kan dit in 2012 in Suid-Afrika, midde-in soveel geweld, nog skokkend wees om te lees van iemand wat sy kind se onthoofde lyk teen hom vasdruk? Waarskynlik nie.
Albert Blake maak dit egter van meet af aan duidelik dat hy skryf oor die Anglo-Boereoorlog met inagneming van die betrokkenes se dryfvere en die omstandighede waarin hulle hul bevind.
Boekbesonderhede
- Boerekryger: ‘n Seun se hoogste offer deur Albert Blake
EAN: 9780624053439
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!




Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment