Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

#flf13 Books LIVE's work is done! Congrats to @FranLitFest on a very successful festival. See you next year!

Willie Breytenbach resenseer Pik Botha en sy tyd deur Theresa Papenfus

Pik Botha En Sy TydUitspraak: wortel, ten spyte van ‘n paar knaende vrae

Dis ’n belangrike boek oor die oorgangspolitiek in Suider-Afrika. Dit fokus op die rol wat ’n enkele persoon – Pik Botha – as deelnemer gespeel het oor ’n tydperk van meer as vyf dekades.

Die boek is nie ’n outobiografie nie. Pik het dit nie geskryf nie. Dis Theresa Papenfus se storie oor Pik. Maar omdat Pik sy volle samewerking en bronne gegee en beskikbaar gestel het, lees dit soms soos ’n outobiografie. Papenfus het egter mededelings gemaak wat Pik waarskynlik nie in ’n biografie sou (wou) ingesluit het nie, byvoorbeeld meer intieme dinge oor homself. Maar biografieë is altyd beter as outobiografieë, omdat hulle meer in staat is om die “watte” en “hoekoms” in konteks te ontleed.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment