Richard van Rensburg resenseer Clarence van Buuren: Die man agter die donkerbril deur Chris Marnewick
Wil ons regtig oor ’n grumoord van ’n halfeeu gelede lees, sal baie mense seker wonder. Maar adv. Chris Marnewick se boek oor Clarence van Buuren wat in 1957 ná Joy Aken se skokkende dood en groteske seksuele verminking gehang is, voer ’n mens gou mee op ’n fassinerende soeke na die waarheid.
“Clarrie” het enduit volgehou hy is onskuldig, en destyds is berig hy is met ’n geheim galg toe…
Boekbesonderhede
- Clarence van Buuren: Die man agter die donkerbril deur Chris Marnewick
EAN: 9781869195069
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment