Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Lucia Swart-Walters resenseer Die Onbekendes deur Francois Bloemhof

Die OnbekendesUitspraak: wortel

Lank laas het ek ’n boek in Afrikaans in die hande gehad waar ek werklik nie kon wag om verder te lees en agter die kap van die storielyn te kom nie.

Hierdie sielkundige riller is meesterlik geskryf. Spanning bou reeds in die eerste hoofstuk op en die verhaal sleur jou mee.

Book Details

 

Please register or log in to comment