Bernard Odendaal resenseer In die niks al om deur Rene Bohnen
Soos in haar debuutbundel, Spoorsny (2000), orden René Bohnen nie die gedigte in In die niks alom tot bundelafdelings nie. Iets van ’n samehangbelewenis word dadelik gesuggereer.
Elemente van siklisiteit is dan ook opvallend werksaam in laasgenoemde bundel.
Boekbesonderhede
- In die niks al om deur Rene Bohnen
EAN: 9780799348835
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment