Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Christell Stander resenseer Invisible Furies deur Michiel Heyns

Invisible FuriesUitspraak: wortel

Invisible Furies is die sesde roman deur Michiel Heyns. Om ’n roman van Heyns te lees is altyd vir my ’n verrykende ervaring. Invisible Furies is geen uitsondering nie.

Die roman dra die spore van sy literêre belesenheid, sy akademiese agtergrond en sy wye kennis en insig in die wêreld van visuele tekens. Die roman slaag in die veelvlakkige toeganklikheid en leesbaarheid daarvan sonder om enigsins die rykdom van literêre verwysing prys te gee.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment