Ronel Scheffer resenseer Kelder deur Gerda Taljaard

Uitspraak: wortel met ‘n bietjie kritiek
Die hygromanskrywer Esmerelda se seun, Benjamin, lees in die koerant van babageraamtes wat in Magoebaskloof gevind is. In Esmerelda se verbeelding ontstaan ’n 14-jarige meisiekind genaamd Sus in ’n agterlike landelike konteks wat herhaaldelik deur haar pa en broer swanger gemaak word.
Esmerelda laat vaar die seksstorie in haar tikmasjien om Sus se lewe in oënskou te neem: haar huislike omstandighede, hoe sy aan die kinders kom en van hulle ontslae raak.
Boekbesonderhede
- Kelder deur Gerda Taljaard
EAN: 9780624054313
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!











Please register or log in to comment