Christine Barkhuizen le Roux resenseer Hoe gemaak met my dikmond kind? deur Suzette Truter

Uitspraak: wortel, maar nie sonder kritiek nie
Die “dikmond kind”-boek, keurig uitgegee deur Tafelberg met die treffende voorblad van ’n hoogs befoeterde meisietjie, beland op my lessenaar.
Aan die hand van 100 vrae en antwoorde sal ouers hier leiding kry oor hoe om hul kinders te hanteer.
Boekbesonderhede
- Hoe gemaak met my dikmond kind? deur Suzette Truter
EAN: 9780624049685
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!












Please register or log in to comment